South African Club
Jacksonville, FL
United States
info
Bobotie Kliek hier vir hope ander resepte
(bedien 6)
2 uie, fyngekap Click here for more recipes in english
olie
duimnael gemmer
2 knoffelhuisies, 1 eetlepel growwe sout
2 eetlepels appelkooskonfyt
1 sny brood
water
1 eier
60ml melk
3 teelepels kerrie
1 teelepel komyn
1 teelepel borrie
½ teelepel peper
1kg maalvleis
sap van 1 suurlemoen
30ml asyn
125ml geweekte sultanas of pitlose rosyne
4 lourierblare
125ml gevlokte amandels
6 suurlemoenblare
Bolaag: 125ml melk
1 eier
½ teelepel borrie
Braai die uie tot deurskynend. Stamp die gemmer, knoffel en sout saam fyn en voeg by die uie. Braai vir 1 minuut. Roer die appelkooskonfyt by. Krummel die sny brood by. Voeg water by tot die krummels bedek is. Klits die eiers en melk saam. Meng saam met die kerrie, komyn, borrie en peper by die maalvleis. Roer die suurlemoensap, asyn en sultanas by uie-mengsel. Voeg maalvleis by. Skep alles in ´n bakskottel. Druk al die blare in die gereg. Bak 1 uur lank teen 180ºC. Klits die bestandele vir die bolaag saam, gooi dit oor die gebakte gereg en bak vir nog ´n halfuur.
Bedien met rys en slaai.
Aanwysigings
NOTA: Vir die deeg moet al die bestandele so koud as moontlik wees
Deeg:
Plaas die meel, suiker, sout en botter in 'n mengbak. Gebruik 'n vurk of
2 messe en sny vinnig die bestandele tot dat dit soos growwe brood
krummels lyk. Meng die eiergeel en water en gooi in 'n hlte in die droee
bestandele. Werk met 'n vurk die eiergeel mengsel deur en dan liggies met
die vingers om 'n bal te vorm.
druk effens plat en sit in die yskas terwyl vulsel berei word.
Die deeg moet koel genoeg wees om uit te rol en in 'n gesmeerde tert bak
van 23 -n 25cm te plaas. Pruk die bodem met a vurk en bak blind vir 10
tot 15 minute. Laat afkoel voor vulsel ingeskep word.
Vulsel:
Verhit effens die room, helfte van die melk saam met stokkie kaneel in 'n
kastrol. Meng apart saam die res van die melk, die eiergele, meelblom,
strooisuiker en bakpoeier. Voeg stadig die warm room in the meel mengsel,
meng goed. Plaas weer in die kastrol en verhit, roer totdat die vlae
mengsel verdik. Haal van hitte af en laat effens afkoel, voeg by die
botter en vanilia essens. Klop die eierwitte tot skuimerig. Voeg die
sout by en vou gelydelik in die vlae mengsel in. Skep die mengsel in die
tert dop en bak teen 180c vir tien minute. Verminder na 160c en bak vir
verdere 20min tot gaar. bestrooi met fyn kaneel. Bedien warm
|
Buttermilk Rusks
1 kg bran-rich flour
500 g margarine
500 ml buttermilk
1 1/2 cups sugar
3 teaspoons baking powder
Method:
1. Mix flour, baking powder and sugar.
2. Melt margarine and beat in buttermilk until creamy.
3. Add to dry ingredients and mix well.
4. Press into greased baking sheet, pressing until it reaches all the edges and corners.
5. Bake at 180C/350F for 45 minutes.
6. Cut into fingers and spread out onto 2 baking trays.
7. Dry in a 100 degree oven for 1 1/2-2 hours
South African Club
Jacksonville, FL
United States
info