Ons groep is deel van die JAXSA klub en is nie regisitreer as 'n motorfiets klub nie.
Ons doelwitte is om die passie te deel, sosiaal the ry en natuurlik motorfiets sport en veligheid in die algemeen te bevorder.
Ons is 'n uiteenlopende groep entoesiaste en alle tipe motorfietse is welkom.
Etlike lede van ons groep behoort ook and die BMWNEF.org klub wat jaarliks die "Ride into History" saamtrek reel asook "Florida's Coolest Rally" in Januarie.
As jy 'n passie vir motorfietse het en ons oogmerke deel, laat ons weet.
Daytona Speedway 2007
Daytona Speedway 2006
Dixie Dual Sport naweek 2005
South African Club Jacksonville, FL United States info@jaxsa.com